Rugbyparkering SA vs Skotland
Afrikaanse Hoër Seunskool 2026-07-11, 17:00
About Rugbyparkering SA vs Skotland
Parkering:
- Hoofhek parkering
- A-veld parkering – toegang by Walter Jameson
Reëls:
- Kaartjie is slegs geldig vir een wedstryd.
- GEEN drankmisbruik word toegelaat nie.
- Geen oop vure of gasbraaiers word op die terrein/velde toegelaat nie.
- Parkering is op eie risiko en reg van toegang word voorbehou.
- Slegs motors word toegelaat. Geen busse nie.
- Hekke open om 11:00 en sluit om 22:00.
- Die tol van motorbande (spin) op die terrein is streng verbode.
- Oortreders sal aanspreeklik gehou word vir enige skade wat veroorsaak word.
Reg van Toegang Voorbehou
Parkering op eie risiko
Location
Afrikaanse Hoër Seunskool: 1 Lynnwood Road, Pretoria, 0002, South Africa