Left Sleeve - Kies my aspris
Twin Trees 2026-06-13, 19:00
About Left Sleeve - Kies my aspris
Left Sleeve - Kies my aspris.💫 Sluit by ons aan vir 'n baie spesiale aand saam met die talentvolle Left Sleeve. Sy lewenspad as storieverteller en herstelde verslaafde word pragtig geweef in sy vertonings. As jy hou van ware stories wat inspireer en diep aan die hart raak, mag jy hierdie geleentheid nie misloop nie. Om die winterkoue te verdryf, is 'n heerlike sop en sherry by die kaartjieprys ingesluit! 🍲🍷 Saterdag, 13 Junie 2026 19h00 R200 p.p. (Insluitend sop en sherry)
Location
Twin Trees: 29 Lang Straat, Groot Brakrivier, 6525, South Africa
Book Now
Available Tickets:
| Seat Category | From | To |
|---|---|---|
| General Admit | R 200.00 | R 200.00 |