My Griekse Tragedie - Amore Bekker
My Griekse Tragedie - Amore Bekker

Twin Trees 2026-08-08, 10:30

About My Griekse Tragedie - Amore Bekker

Sy is terug! Kom vind hoop en inspirasie saam met Amore Bekker 🌸

Ons is ongelooflik opgewonde om die geliefde Amore Bekker weer by Twin Trees te verwelkom vir 'n baie spesiale oggend. Amore het die kuns om stories te vertel wat nie net die hart raak nie, maar jou ook anders laat kyk na die lewe se uitdagings.

Donderdag, 8 Augustus: "My Griekse Tragedie" Gaan saam op reis na 1993 toe Amore vir die liefde na Griekeland ge-emigreer het. Niks kon haar voorberei op wat sy in Griekeland beleef het nie.

Kom kuier saam en bederf jou siel terwyl ons die winterkoue verdryf met heerlike sop en sjerrie (ingesluit by die prys)!

Wanneer: 8 Augustus 2026 Tyd: 10:30 Koste: R250 per persoon per optrede (Insluitend sop & sjerrie)

📍 Langstraat 29, Groot-Brakrivier | Twin Trees

Location

Twin Trees: 29 Lang Straat, Groot Brakrivier, 6525, South Africa

Book Now

Available Tickets:

Seat Category From To
General Admit R 250.00 R 250.00