Klub 600 2027 - Lede Aansluiting / Hernuwing
Klub 600 2027-01-01, 02:00
About Klub 600 2027 - Lede Aansluiting / Hernuwing
Ledegelde sluit die volgende in:
- 10% korting op die huur van Klub 600 vir funksies
- Afslag op ons borgskapvennote: Hermanuspietersfontein, USN, Jondo, Golf Boutique, Haltlock, Wanatu, Hoka, Megamaster, Kloppers
- LET WEL: Klubvoordele geld slegs indien ledegeld vir die jaar ten volle opbetaal is.
- Ontvang van inligting en kommunikasie per WhatsApp-broadcastgroep, WhatsApp-gemeenskapsgroep en e-pos.
- Die reg om parkering vir die rugbyseisoen te koop. Neem kennis dat slegs 'n beperkte aantal parkeerkaartjies vir die seisoen beskikbaar is en op 'n "first come, first served"-basis toegeken sal word.
AFFIE WEDSTRYDE
- N/A
WHATSAPP GEMEENSKAPSGROEP
Sluit aan by die WhatsApp-gemeenskapsgroep https://chat.whatsapp.com/Fbn5VTkAE7PLww0HAMqyaW
Location
Klub 600: 1 Lynnwood Rd, Pretoria, 0002, South Africa
Please ensure that you have your email address and payment method such as a card, 1Voucher, banking app, etc. ready before you start booking. Once you start you will need those items and you will have limited time to complete your purchase.
Book Now
Available Tickets:
| Seat Category | From | To |
|---|---|---|
| Hernuwing | R 600.00 | R 600.00 |
| Nuwe Lid | R 600.00 | R 600.00 |